olieliggie en buzzer gaan aan sodra se temp opgaan 1992


Date:September 4, 2012, 9:34 am
Name, Location:vereeniging
Vehicle:Volkswagen JETTA 2
Year:1992
Modification:engin was alreeds oorgedoen
General comments:HELP ASB!!!!
What things have gone wrong with the car:Die kar se engin was oorgedoen deur \'n plaaslike motorhawe. Ek het nie gedurende die winter nie baie gery met die kar nie, maar het Vrydag in verkeer gestaan en outomaties styg jou motor se temp. Na \'n rukkie het die olieliggie aangegaan en die buzzer ook weer af. Na 5 min het dit weer aangegaan en nie afgegaan tot ek die motor afgeskakel het. N ek weer \'n ent gery het, het hy weer aangegaan. Hy gaan nou aan sodra die motor naby die middelmerk op die temp wyser kom maar sodra dit sak dan gaan hy weer dood. Kan jul my raad gee want die motorwerktuigkundige lyk my weet ook nie juis wat die probleem kan wees nie. Het baie probleme met hom (MOTORWERKTUIGKUNDIGE) gehad toe die engin oorgedoen was. Baie dankie Ria
Previous car:citi golf shuttle
Contact:show contact

Add Comment

 * - The field should be filled
* Your Name:
 Contact (e-mail, phone...):
* Comments:
Photos: